Hokkie
Hokkie is ‘n skoolsport wat hoofsaaklik in die derde kwartaal aangebied word.
Meeste wedstryde word egter in die derde kwartaal gespeel. Die 0/13-spanne speel reeds in kwartaal 1 hulle streeksproewe en die Eden- proewe.
Hokkie word deur beide seuns en dogters gespeel. Mini-hokkie word gespeel vanaf 0/7 tot 0/11 en senior hokkie word gespeel vanaf 0/12 tot 0/13.
Feestoernooie word hoofsaaklik op Vrydae en Saterdae gespeel, terwyl ligawedstryde gedurende die week gespeel word. Daar word twee keer per week geoefen. Oefentye word op ‘n amptelike sportrooster aangedui.
Ons hoofdoel is om leerders belangrike vaardighede aan te leer asook goeie sportmansgees en ‘n liefde vir hokkie.
Prestasies
2019
Leerders wat gedurende 2019 in die Mosselbaaistreekspan ingesluit was:
Seuns:
Divan stander
Jaen-Pierre le Roux
TJ Vorster
Henru Khun
Kurt Coetzee
Siegfried Stander
Dogters:
Celné van der Heyde
Mila Wagenaar
Lara J.v. Rensburg
Clarissa Kleynhans
Melissa Kuun
Luné van Zyl
Leerders wat gedurende 2019 Eden-kleure ontvang het:
Seuns:
0/13 A
Kurt Coetzee
0/13 B
TJ Vorster
Henru Khun
Dogters:
0/13 A
Mila Wagenaar
Clarissa Kleynhans