Rugby
Ons doelwitte by al ons spanne
- Om die jong spelers bekend te stel aan die spel van rugby.
- Die ontwikkeling en basiese rugbyvaardighede te ontwikkel en kweek.
- ‘n Liefde vir die spel te skep onder die spelers en om vertroue op te bou.
- Die ouergemeenskap te bereik in rugby, veral in afrigting.
- Die seuns geleenthede te gee om in wedstryde te speel.
- Die jong beginners bekend te stel aan die vreugdes van spansport.
- Persoonlike ontwikkeling aan te moedig.
- Om elke kind geleentheid te gee om sy eie identiteit te ontwikkel.
- Aandag binne die reëls gegee word en die wenmotief moet nie spel oorheers nie.
Prestasies
Jaar | SWD Cravenweek O/13 | SWD XV – Tal O/13 | SWD 7’s – O/13 | SWD O/12 | |||
2019 | Deacon Cooper Wikus Smit Zack Wessels Kurt Coetzee ( O.K ) | Divan Stander Henro Kuhn | Kurt Coetzee ( K ) | CJ Steenkamp Henro Nell ( K ) | |||
2018 | Kasselman v.d. Westhuizen Hanno Louw Eduan Thorn Michael Fourie JT Strydom ( O.K ) | Donovan Lawrance | JT Strydom ( K ) | Wikus Smit Rohan v. Zyl Kurt Coetzee | |||
2017 | Reuben Waterson |
|
| Donovan Lawrance Shane Horn JT Strydom Nehemia Taljaard | |||
2016 | Abri Otto | Divan Oosthuizen ( O.K ) Jaco Pienaar Matthew Golden |
|
| |||
2015 | Tiaan du Toit Craighan Miller Caston Michaels | Estian Kritzinger | Caston Michaels | Stephan du Plessis Abri Otto Leon Shwab Divan Oosthuizen Werner Kotze Matthew Golden Rosco Seconds | |||
2014 | Michael Frost ( Kaptein ) Hendrik Victor Liam Botha | Arno vd. Linde | Michael Frost ( K ) | Tiaan du Toit Craighan Miller | |||
2013 | Pieter Ferreira Michal Frost |
|
| Hendrik Victor Arno vd. Linde Liam Botha Michael Frost( Kaptein ) |