
Waar elke kind kosbaar is!
Belangrike Dokumente
Toelatingsvorm
Word ‘n 100% Parkie!
Kwartaalprogram
2025 - Kwartaal 2
Sportrooster
2025 - Kwartaal 2
Skippertjie
Die nuutste nuusbrief
Weeklikse Dagboek
Sien wat gebeur in die komende week.
- Di. 15 Apr Skoolaansoeke sluit
- Di. 15 Apr HOKKIE VS WESBANK (tuis)
- Di. 15 Apr SKAAK VS WESBANK (tuis)
- Wo. 16 Apr RUGBY & NETBAL VS WESBANK (weg)
- Vr. 18 Apr GOEIE VRYDAG (geen skool)









Wees Waarde Wenners!
Park se Karakterbouprogram fokus op dié waardes:






Karakter is om die regte ding te doen, selfs as niemand kyk nie.J.C. Watts
Dankie Borge
Ons is in staat om verskeie projekte aan te pak met die hulp van ons gewaardeerde borge.



